STOETBUL KRAAL

About

Stoetbul Kraal

Wanneer die brannewyn oor jou lippe spoel, hoop ons jy kry die STOETBUL GEVOEL…

Dis Boere Texas – ‘n Cowboy-hoed en velle, dis “net enetjie” na werk saam jou beste pelle. Dis sokkie op country, dis two-step in Afrikaans. Hoe ookal jy dit doen, dans gaan jy dans. Dis lewendige musiek en vure wat brand, dis ‘n plek waar jy weer lief word vir jou land. Vat nog ‘n stukkie, jy weet nou wat ons bedoel, wanneer ons praat van die STOETBUL GEVOEL.

STOETBUL. JY WEET JY WIL!

PROMOSIES

BESPREEK ‘N TAFEL

Musiek, Kuier en ’n Lekker Braai Wag Vir Jou!